Miami Grand Prix
Voorkoms

Die Miami Grand Prix is 'n Formule 1-wedren wat die eerste keer in 2022 plaasgevind het. Die eerste ren is op 8 Mei 2022 op die Miami International Autodrome[1] by die Hard Rock Stadium in Miami Gardens beslis.[2]
Wenners van die Grand Prix
[wysig | wysig bron]Wenners van die Naelren
[wysig | wysig bron]| Jaar | Renjaer | Vervaardiger | Plek | Verslag |
|---|---|---|---|---|
| 2026 | Miami International Autodrome | Verslag | ||
| 2025 | Miami International Autodrome | Verslag | ||
| 2024 | Miami International Autodrome | Verslag |