Gaan na inhoud

Richard Willstätter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Richard Martin Willstätter (13 Augustus 18723 Augustus 1942) was 'n Duitse organiese chemikus wie se studie van die struktuur van plantpigmente, insluitend chlorofil, hom die Nobelprys vir Chemie van 1915 besorg het.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]